posted on September 12, 2008 18:39
PUBLISHED: Beeld - 2008/09/12
Bonitas is die tweede grootste oop mediese skema in Suid-Afrika, met ‘n jaarlikse inkomste van meer as R4,5 miljard.
Grootte is ’n belangrike faktor wanneer jy moet besluit watter mediese fonds jy wil aansluit, want in ‘n groot risiko-poel is eiskoste meer voorspelbaar en daar om is koste vir lede ook meer voorspelbaar
[Read the rest of this article...]